1
/
of
1
ISBN: 9781869191573 | Published: October 1, 2008 |
Patrisiers en prinse
Patrisiers en prinse
Author:Karel Schoeman
Regular price
R 380
Regular price
R 0
Sale price
R 380
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die Europese samelewing en die stigting van 'n kolonie aan die Kaap, 1619-1715
Patrisiërs & prinse is die eerste deel van 'n vyfdelige reeks oor vroeë blanke vestiging aan die Kaap. In dié deel beskryf Karel Schoeman die sewentiende-eeuse Europese wêreld waarin Jan van Riebeeck en sy tydgenote grootgeword het. Hierdie wêreld vorm die agtergrond van die verversingspos wat die VOC in 1652 by Kaap die Goeie Hoop sou stig.
Author Karel Schoeman
Share
