1
/
of
1
ISBN: 9781869191597 | Published: March 1, 2008 |
Die Genesing Van Herinneringe
Die Genesing Van Herinneringe
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Daniël Veldsman
Author:Wilhelm Jordaan
Author:Cas Vos
Regular price
R 60
Regular price
R 240
Sale price
R 60
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Daar is slegte herinneringe wat genees moet word, en daar is goeie herinneringe wat seerkry kan genees. Die skrywers van hierdie versamelbundel soek na die Godsbelofte dat trane afgedroog sal word deur praktiese riglyne vanuit 'n psigoterapeutiese perspektief te verskaf. Met konkrete voorstelle oor 'n wye lewenspektrum en 'n teologiese interpretasie van herinneringe word lesers op die weg na genesing geplaas.
Share
