1
/
of
1
ISBN: 9781869191610 | Published: May 1, 2008 |
Onthoupad na die see
Onthoupad na die see
Author:Sjane van Aswegen
Regular price
R 170
Regular price
R 0
Sale price
R 170
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
'Waar is ouma Joey se resepboek, Mevrou? Ons moet haar gimmerkoekies eerste bak. En waar's jou vorskoot? Jy kan nie daai deetlike rok vuilsmeer met jou deegvingers nie.'
Só lei Maggie die nuwe boervrou in die geheime van koekies bak vir die kerkbasaar in, soos wat sy haar ook leer om gansvere te pluk, biltong te maak en vir die winter se springbokjag voor te berei. Maggie is maar een van die kleurvolle karakters op die Karooplaas Celerijfontein wat die verteller leer ken en liefkry.
Author Sjane van Aswegen
Share
