1
/
of
1
ISBN: 9781869191658 | Published: November 1, 2007 |
Sonskyf
Sonskyf
Author:Trienke Laurie
Regular price
R 60
Regular price
R 250
Sale price
R 60
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Die bundel bestaan uit ses afdelings met die son as deurlopende tema. In die eerste afdeling kom die Suid-Afrikaanse seelewe, plante, diere en voels aan die bod. Die digter tref dikwels amusante vergelykings tussen natuur- en sosiale verskynsels, soos die vergelyking van 'n jellievis met 'n straatvrou in die reeks "Kwal". In die derde, omvangryke afdeling "Songod", word die aanbidding van die son in antieke Egipte en argeologiese opgrawings tematies ontgin.
Author Trienke Laurie
Share
