1
/
of
1
ISBN: 9781869191740 | Published: November 1, 2009 |
Buite die Hekke van Eden
Buite die Hekke van Eden
Author:Paul Alberts
Regular price
R 250
Regular price
R 480
Sale price
R 250
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Buite die hekke van Eden bevat dagboekfoto's wat die bekende Suid-Afrikaanse fotograaf Paul Alberts oor 'n hele aantal jare in verskillende dele van Suid-Afrika geneem het. Die teks by die foto's het Alberts self tydens sy fotografie-reise geskryf. Woord en beeld lewer kommentaar op sosiale en omgewingstoestande in die land. Met hierdie foto's vang Alberts iets vas van die wese van lyding, verval en swaarkry, maar ook van die krag van die menslike gees.
Author Paul Alberts
Share
