Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869191764 | Published: April 1, 2007 |

De la Rey - Die Leeu van Wes-Transvaal

De la Rey - Die Leeu van Wes-Transvaal

Regular price R 145
Regular price R 0 Sale price R 145
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Koos de la Rey, Boeregeneraal tydens die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) en segsman vir 'n groot deel van die mense aan die vooraand van die Rebellie van 1914, is deesdae op almal se lippe. Hierdie merkwaardige mens het 'n ikoon geword vir Suid-Afrikaners. De la Rey was 'n ware leier: eerbaar, een wat gesonde verstand aan die dag lê en nie oor mag begaan is nie maar oor mense.

View full details