Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869191788 | Published: November 1, 2008 |

Grobbelaartjie van Veldskoendorp

Grobbelaartjie van Veldskoendorp

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Grobbelaartjie, 'n jong bosvarkie, is van sy ouers se plaas af op pad na Velskoendorp om sy fortuin te soek. Op sy reis ontmoet hy verskeie uiteenlopende karakters, maak nuwe vriende (en vyande) en beland in talle vreemde situasies. Grobbelaartjie ontdek daar is sommer 'n paar slange in die gras in hierdie pragtige dorpie wat soveel aan die paradys herinner.

View full details