Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869191818 | Published: June 1, 2009 |

Môrewind oor die Karasberge

Môrewind oor die Karasberge

Regular price R 420
Regular price R 0 Sale price R 420
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Kontreigeskiedenis het so gewild geword dat die lesers daarvan lank nie meer beperk is tot inwoners van die gebied waaroor dit handel nie. Namas, Oorlams, Basters, Boere, sendelinge, handelaars, Duitse boere en koloniale amptenare het van die 1700's af tot aan die begin van die twintigste eeu 'n tuiste gevind in die Karasstreek in die suide van Namibië.

Author E.L.P. Stals

View full details