1
/
of
1
ISBN: 9781869191825 | Published: November 1, 2007 |
Retoer
Retoer
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Andries Bezuidenhout
Regular price
R 160
Regular price
R 0
Sale price
R 160
VAT included.
Couldn't load pickup availability
'n Sterk bewustheid van die geskiedenis van Suid-Afrika kenmerk die gedigte in Retoer, Bezuidenhout se debuutbundel. Die breë verloop van die geskiedenis kry 'n persoonlike kleur deur die bytrek van sy eie voorgeslagte en deur die aanvaarding van 'n lotsverbondenheid met sowel die voorgeslagte as tydgenote, dié wat 'in Angola en in Wimpy Bars moes vrek'.
Author Andries Bezuidenhout
Share
