1
/
of
1
ISBN: 9781869191870 | Published: April 1, 2008 |
Geskrifte van 'n vermiste digter
Geskrifte van 'n vermiste digter
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Henk Rall
Regular price
R 170
Regular price
R 0
Sale price
R 170
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die titel van die bundel sinspeel op Rall se 'verdwyning' sedert die publikasie van sy vorige bundel, Proefskrif, 25 jaar gelede. Dit is 'n bundel oor terugkeer (na Suid-Afrika én na die poësie) en is in vyf afdelings verdeel. Die karige Noord-Kaapse landskap waar hy grootgeword het, is veral in die eerste afdeling prominent, maar is 'n deurlopende tema.
Author Henk Rall
Share
