1
/
of
1
ISBN: 9781869191900 | Published: May 1, 2008 |
Braakland van die bose
Braakland van die bose
Author:H.S. van Blerk
Regular price
R 70
Regular price
R 250
Sale price
R 70
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
'Ou seun, wat jy vanaand gesien het, is 'n vloek, 'n verskriklike vloek wat oor iemand en dit wat aan hom behoort, uitgespreek is. Maar oor wie? Ek dink ek weet. Dalk weet ek ... maar wat jy hier gesien het, het jy nie gesien nie. Jy seg dit vir g'n mens nie, nie as jy jou lewe liefhet nie. En sy - sy wat jy hier gesien het, vergeet van haar. Jy het haar nie hier gesien nie. Bly net uit haar pad uit, vir nou en vir altyd. . Sy ... sy's 'n heks, hoor jy? Sy's die dood vir jou. '
Author H.S. van Blerk
Share
