Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869191917 | Published: December 1, 2007 |

Sot op 'n plot

Sot op 'n plot

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 60
Regular price R 180 Sale price R 60
Sale Out of print
VAT included.

Om met 'n veeleisende vrou en ses skreeuende kindertjies in 'n flet in die stad te bly, jou dae as salaristrekker by Jouns, Jouns, Jouns & Jouns Jnr, etc. te slyt en op Sondae siek te moet speel om aan die gewoel te ontsnap, is genoeg om enige man tot kensheid te dryf.

View full details