1
/
of
1
ISBN: 9781869191962 | Published: July 1, 2008 |
Verby Stormkaap
Verby Stormkaap
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Irma Vermeulen
Regular price
R 170
Regular price
R 0
Sale price
R 170
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Willem Adriaen van der Stel is goewerneur aan die Kaap en Nederland steeds aan bewind in Batavia. Dis die tyd van swierige rokke en swaardgevegte, gevaarlike skeepsreise, geheime broederskappe en vyandige inboorlinge. Johanna Maria van Riebeeck, sestien jaar oud, is as vrou beloof aan 'n dronklap van 'n goewerneur wat twee keer so oud soos sy is.
Author Irma Vermeulen
Share
