Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869191979 | Published: June 1, 2008 |

Heleen en die heks met hoofpyn

Heleen en die heks met hoofpyn

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 70
Regular price R 200 Sale price R 70
Sale Out of print
VAT included.

In die middel van die groot bos in Heleen se dorp, woon 'n lelike ou vrou met gitswart oë en klitsgrashare, 'n moesie op haar neus en 'n baie venynige grief: Sy haat gelukkige kinders met elke beentjie in haar benerige lyf. Hulle gee haar hoofpyn. Erge hoofpyn - sodat sy vir dae lank aan stink bossies moet ruik om reguit te kan sien. Is sy dalk 'n ... 'n ... heks? Maar daar is nie hekse nie!

Author Corlia Fourie

View full details