Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869191986 | Published: June 1, 2008 |

Liefde is magic

Liefde is magic

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Jessica se lewe is maar soos enige ander graadtien s'n: sy leer die liefde ken, gaan skool toe, sukkel met haar tweelingbroer en geniet die lewe voluit. Dan kom die aaklige skoolkonsert nader, en skielik moet die onmusikale Jessica aan 'n musiekitem deelneem. Wat gaan sy doen? Wie gaan haar help? Gelukkig kom die funky ouma Tya net op die regte oomblik met haar motorfiets om die hoek gejaag ...

Author Kowie Rossouw

View full details