Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869191993 | Published: March 1, 2008 |

Die begeleiding van duiwe

Die begeleiding van duiwe

Author:Rosa Smit
Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die begeleiding van duiwe is Rosa Smit se tweede bundel nadat sy in 1986 met Krone van die narsing gedebuteer het. Dit is 'n stewige bundel oor 'n verskeidenheid verweefde temas. Die liefdesgedigte is dikwels nostalgies en vol verlange, maar hou verrassend genoeg ook verband met die tema van oorlog en stryd wat deur die bundel loop.

Author Rosa Smit

View full details