Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869192044 | Published: November 1, 2007 |

Die Korannafonteiners

Die Korannafonteiners

Regular price R 320
Regular price R 0 Sale price R 320
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

In Die Korannafonteiners vertel Pieter de Jager stories; stories wat bewys dat die werklikheid soms vreemder kan wees as fiksie. Dis geskiedenis, maar die fokus val op mense, en dis hulle wat aan die Ottosdal-omgewing sy unieke karakter gee.

View full details