1
/
of
1
ISBN: 9781869192075 | Published: January 1, 2008 |
Modjadji@Makwena
Modjadji@Makwena
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Irma Vermeulen
Regular price
R 135
Regular price
R 0
Sale price
R 135
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Tinus, Elke, Chris, Deirdré en Annemie sien uit na nog 'n rustige vakansie op oom Martin se Bosveldplaas naby Mapungubwe. Maar toe hulle daar kom, begin die poppe dans. Eers vind hulle koedoes wat in 'n strik gevang is en dan is daar skielik renosters op die plaas wat nie daar hoort nie.
Author Irma Vermeulen
Share
