Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869192082 | Published: August 1, 2009 |

Kinders van konings

Kinders van konings

Regular price R 235
Regular price R 0 Sale price R 235
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

'n Boeiende storie en 'n singbare wysie - dís die elemente wat volksballades nie net in die volksmond lewend hou nie, maar ook tydlose sjarme daaraan verleen. Want soos wat Pieter W. Grobbelaar in dié boek verklaar: 'Die volksmens sing liedere nie net stukkend nie; hy wysig hulle soms ten goede.'

View full details