Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869192099 | Published: December 1, 2008 |

Da Costa Leal in die Zuid-Afrikaanse Republiek

Da Costa Leal in die Zuid-Afrikaanse Republiek

Regular price R 270
Regular price R 0 Sale price R 270
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Fernando Augusto da Costa Leal (1846-1910) is in 1869 deur sy oom, Fernando da Costa Leal (1825-1869), die destydse Goewerneur-generaal van Mosambiek, as sekretaris van die Diplomatieke Kommissie benoem wat na die ZAR moes gaan om oor die vasstelling van grense, vriendskap en handel te onderhandel.

View full details