Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869192143 | Published: July 1, 2009 |

Die bootjie

Die bootjie

Regular price R 115
Regular price R 0 Sale price R 115
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die avontuurlustige bootjie trotseer verskeie gevare op die see. Hy seil deur storms, oor branders, verby seemonsters en om bedrieglike rotse op soek na sy maats. Daar word heerlik gespeel met sy maats en tot aan die einde van die aarde geseil.
Bekoorlike kleurillustrasies vul elke bladsy. Dié publikasie het reeds met groot sukses in Spaans en Engels verskyn in Spanje en Engeland en is ook op die kortlys vir die Kate Greenaway Medal.

View full details