Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869192150 | Published: July 1, 2009 |

Strand toe

Strand toe

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 190
Regular price R 0 Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Ek gaan strand toe. Ek het my duikbril en my snorkel, my emmertjie en grafie, my paddavoete, my swemklere en my groot, geel tjoep ...
Kom saam op die verbeeldingsreis van 'n seuntjie wat 'n vliegtuig, 'n seilboot, 'n lorrie en 'n kameel benodig vir sy uitstappie na die see. Vir sy terugtog benodig hy natuurlik 'n tenkskip, 'n helikopter, 'n fiets en 'n trekker!
Bekoorlike kleurillustrasies vul elke bladsy.

View full details