Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869192174 | Published: April 1, 2008 |

Tim-Tam se Afrika avontuur

Tim-Tam se Afrika avontuur

Illustrator:Theo Kruynauw
Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Tim-Tam is 'n wintie Australiese worshond met blou oë. Sy menssussies Sarah en Caitlin erf 'n hondebiblioteek en moet Suid-Afrika toe gaan om die erfporsie in besit te neem. Tim-Tam gaan natuurlik saam - hy is mos deel van die Yule-gesin. Op die vlug na Suid-Afrika kan Tim-Tam ongelukkig nie mev. Drakenstein wat langs hulle sit se sjokolade weerstaan nie. En dis net hier waar die moeilikheid begin ...

Author Sheugnet Buys

Illustrator Theo Kruynauw

View full details