Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869192181 | Published: June 1, 2008 |

Grootraad Makedaan en die bobbejaantrop van Donkerberg

Grootraad Makedaan en die bobbejaantrop van Donkerberg

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Theo Krynauw
Regular price R 80
Regular price R 300 Sale price R 80
Sale Out of print
VAT included.

Grootraad Makedaan, welsprekende en gevierde leier van die Donkerberg-trop, draai weer eens die gehoor om sy pinkie met sy charismatiese toespraak. Almal is in vervoering ... dis nou almal behalwe Karos en Plato. Hulle is bekommerd. Dinge is nie meer wat dit was nie.

Author Marius Ackermann

Illustrator Theo Krynauw

View full details