Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869192211 | Published: October 1, 2008 |

Drie jong jagters

Drie jong jagters

Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Vir Fanie, Japie en Piet 'is daar twee groot ideale in die lewe: om saam met hul pa Bosveld toe te gaan en om eendag saam met hom oorlog toe te gaan'. Uit die bloute daag oom Gert by hulle huis op en vra Fanie se pa om saam te gaan jag in die Bosveld. Die seuns kan beswaarlik hulle geluk glo toe oom Fanie aankondig dat hulle mag saamgaan.

Author P.J. Schoeman

View full details