1
/
of
1
ISBN: 9781869192228 | Published: May 1, 2011 |
Inspring kêrels
Inspring kêrels
Author:P.J. Schoeman
Regular price
R 170
Regular price
R 0
Sale price
R 170
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Vir twee broers om saam-saam hul eie potjie te begin krap, is nie kinderspeletjies nie - veral nie in 'n nog ongetemde binneland waar leeus en jakkalse, luiperds en hiënas die oorhand het nie. Maar wanneer oom Fanie se plaas te klein word vir al sy seuns, is dit presies wat Martiens en Piet te doen staan: uitspring en hul eie plaas van die grond af opbou. In dié proses, trotseer hulle heelwat uitdagings: roofdiere, harde werk, moeilike keuses en grootword.
Author P.J. Schoeman
Share
