Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869192259 | Published: July 1, 2010 |

Op die klein spoortjies

Op die klein spoortjies

Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Wanneer Sakkibiaan, 'n seuntjie van Dorslandtrekkers, wegdwaal terwyl sy familie deur die Kalahari na Angola trek, maak groot hartseer gou plek vir groot avontuur. Sy pad kruis met dié van twee donker woestynmense en jagmaats, Doemdoempie en Gagaboemboem. Terwyl Doemdoempie, met sy mooi hart, graag sy nuwe wit broertjie wil help, wil Gagaboemboem met sy swart hart graag biltong van Sakkibiaan maak!

Author P.J. Schoeman

View full details