1
/
of
1
ISBN: 9781869192266 | Published: March 1, 2009 |
Die swerwerjagter
Die swerwerjagter
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:P.J. Schoeman
Regular price
R 70
Regular price
R 260
Sale price
R 70
VAT included.
Couldn't load pickup availability
'In die lewe vind ons hier en daar die gebore swerwers, persone vir wie 'n huis net 'n plek is om nou en dan in te rus. Dan is dit weer die vertes wat roep, die onbekende wat lok. Die moeder of beminde pleit vergeefs, want die man met 'n swerwersiel kan homself nie help nie. Wanneer die stem roep, moet hy gaan ...'
Author P.J. Schoeman
Share
