1
/
of
1
ISBN: 9781869192310 | Published: September 1, 2008 |
Een voet voor die ander
Een voet voor die ander
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Erica Neser
Regular price
R 60
Regular price
R 210
Sale price
R 60
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Saterdag 20 Maart 2004: langnaweek, en vir die Nieuwenhuise kans om weg te breek na die familiekothuis in die berge naby Kleinmond. Salige gesinstyd: Erica en Paul wat kos maak, ouboet Roald wat sit en lees; die meisiekinders, moeg gespeel, wat sommer voor ete aan die slaap raak ...
Dan buk Paul af om iets te doen met die gasbottel by die stoof.
Author Erica Neser
Share
