1
/
of
1
ISBN: 9781869192334 | Published: September 1, 2008 |
Vyf waens na San Pedro
Vyf waens na San Pedro
Author:Doc Immelman
Regular price
R 170
Regular price
R 0
Sale price
R 170
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Zak Marais - aantreklike, legendariese beroepsjagter en met 'n afdraande reputasie, 'n groot skuldlas en 'n verlede vol skimme. Alvaro Duarto Gomez - oudkaptein in die Portugese leër en streeksoffisier in Angola - wat met gierigheid en wreedheid 'n skrikbewind rondom die fort in San Pedro voer. Elize Foxcroft - kameebeeldskone Engelse lady met hardkoppige deursettingsvermoë, vreeslose oortuiging en net een doelwit: om met Zak Marais se hulp haar skatryk vader uit Alvaro Gomez se kloue te red.
Author Doc Immelman
Share
