1
/
of
1
ISBN: 9781869192396 | Published: October 1, 2008 |
Staal Burger
Staal Burger
Author:Fanus Rautenbach
Regular price
R 170
Regular price
R 0
Sale price
R 170
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
As Staal Burger soggens sy lenige 74 duim in 'n staalgrys pak klere giet en hy knoop sy egte sydas, dan moet julle biele weet ... Daar is omtrent nie 'n filmster of 'n kragreus wat ek nog nie ontmoet het nie, maar langs Staal Burger lyk enigeen van hierdie mannetjies soos 'n brandsiek, maer keffiekat en ek wed jou vir 'n Springbok teen al die beroepsrugbyspelers in Transvaal se span dat nie een van julle ooit eens van Staal Burger gehoor het nie.
Author Fanus Rautenbach
Share
