1
/
of
1
ISBN: 9781869192402 | Published: February 1, 2008 |
Dwalers loop nie by twyfelaars nie
Dwalers loop nie by twyfelaars nie
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Jan Nel
Regular price
R 80
Regular price
R 270
Sale price
R 80
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Frekie, Wessel en At het al in Nel se vorige stories hulle verskyning gemaak. In hierdie bundel ontmoet die leser hulle en 'n paar ander vriende weer op hul gunstelingplek: om 'n hardekoolvuur in die Laeveld, aan 't stories vertel. Liegstories, sal party mense seker sê, maar vir mense wat mekaar so goed ken, is 'n liegstorie nader aan 'n laataandbiegstorie.
Author Jan Nel
Share
