Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869192426 | Published: January 1, 2009 |

Op trek - Die daaglikse lewe tydens die Groot Trek

Op trek - Die daaglikse lewe tydens die Groot Trek

Regular price R 325
Regular price R 0 Sale price R 325
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die grootskaalse verhuising van boere aan die Kaapkolonie se oosgrens, 'n gebeurtenis wat later as die Groot Trek bekend sou word, was teen 1835 reeds in volle swang. Uiteindelik het bykans 10 000 siele huis en haard met ossewaens en veetroppe verlaat met dié ideaal: om in die ongetemde Suid-Afrikaanse binneland 'n eie staat en samelewing tot stand te bring.

View full details