Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869192457 | Published: October 1, 2008 |

Klip en klei

Klip en klei

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Klip en klei is 'n herdruk van die Suid-Afrikaanse filosoof Marthinus Versfeld se bekendste en mees geliefde opstelle. Hy skryf op 'n meesleurende en dikwels humoristiese manier oor konkrete dinge en die betekenis wat hulle vir ons lewens het. In die eerste opstel, 'Oor huise', beskryf hy hoe hy self 'n huis van klip in die Kouga gebou het. So 'n huis moet by die bewoners daarvan pas, beweer Versfeld, en dit hang af daarvan of jy met jouself tuis is.

View full details