Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869192464 | Published: August 1, 2008 |

Vlamsalmander

Vlamsalmander

Regular price R 60
Regular price R 240 Sale price R 60
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Met Vlamsalmander bevestig Hennie Aucamp sy status as een van die vernuftigste digters in Afrikaans. Die salmander in die titel verwys na die mite dat dié klein reptielsoort uit vuur ontstaan, iets wat dus soos goud in vlamme gepuur word en soms as simbool van kuns beskou word. Aucamp se vaardigheid met veral die korter vorme van poësie, herinner op sigself aan 'n proses van suiwering deur vuur.

Author Hennie Aucamp

View full details