Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869192471 | Published: August 1, 2009 |

Die verhaal van Elandskloof

Die verhaal van Elandskloof

Regular price R 100
Regular price R 310 Sale price R 100
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

In 1996 is die grond van die eertydse sendingstasie Elandskloof in die distrik Citrusdal teruggegee aan enkele oorlewendes en afstammelinge van destydse inwoners van die stasie. Die sendingstasie het in 1961 opgehou om te bestaan nadat die grond aan twee boere verkoop is. Die geval het heelwat aandag getrek, omdat dit een van die eerste geslaagde grondeise van die nuwe Suid-Afrika was.

Author Tobie Wiese

Author Ricky Goedeman

View full details