Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869192518 | Published: August 1, 2017 |

Wat doen mense elke dag

Wat doen mense elke dag

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Wat doen mense elke dag? Richard Scarry se innoverende leer-en-speelboek beeld mense uit in hulle werksomgewings. Op 'n prettige wyse word daar geleer oor beroepe en wat dit presies behels.
Wat doen 'n bakker? Hoe word brood gebak? Wie bou paaie? Hoe teer hulle die pad? Verder kan honderde nuwe woorde met behulp van Richard Scarry se wonderlike, klassieke tekeninge geleer word.

Die woorde word gegroepeer volgens tema sodat die kind op 'n heerlike prettige wyse sy of haar kennis van die wêreld kan uitbrei. 'n Plesier vir oud en jonk!

View full details