1
/
of
1
ISBN: 9781869192556 | Published: April 1, 2008 |
Kos uit die veldkombuis
Kos uit die veldkombuis
Author:Betsie Rood
Regular price
R 280
Regular price
R 0
Sale price
R 280
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Hierdie publikasie bestaan uit 'n omvattende versameling kleurfoto's, beskrywings en resepte met as bestandeel plante wat eetbaar is en/of eetbare vrugte dra en inheems in Suid-Afrika voorkom. Resepte vir wildepruimjellie en kalbas-visbredie sal dalk jou mond laat water, maar die boek is ook 'n kultuurhistoriese rekord van 'n leefwyse van eenvoud wat al so te sê uitgesterf het.
Author Betsie Rood
Share
