1
/
of
1
ISBN: 9781869192563 | Published: January 1, 2009 |
Kan Afrikaners toyi toyi
Kan Afrikaners toyi toyi
Author:Pieter Mulder
Regular price
R 70
Regular price
R 260
Sale price
R 70
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Die bekende dr. Pieter Mulder is aan die woord oor sy wedervaringe in die politiek. Dit handel hoofsaaklik oor sy meer onlangse ervarings (ná 1994) as parlementslid, maar ook oor sy ervarings voor die eerste demokratiese verkiesing. Oor byna elke land kan hy 'n storie vertel, o.a. oor die keer toe 'n Duitse regeringsamptenaar nie rekening gehou het met Afrikatyd nie.
Author Pieter Mulder
Share
