Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869192570 | Published: August 1, 2008 |

Swerwer op die sonpad

Swerwer op die sonpad

Regular price R 100
Regular price R 320 Sale price R 100
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

W.A de Klerk was een van die voortreflikste literêre joernaliste in Afrikaans. In 'n Swerwer op die sonpad vertel hy twee verhale gelyktydig: sy reis deur Angola tydens die herdenking van die Dorslandtrek én die geskiedenis van daardie epiese tog. Sy lewendige verteltrant laat dié veelbewoë stuk geskiedenis uit die stof van ou geskrifte opstaan. Hy voer ook talle onderhoude met Dorslandtrekkers en hulle kinders wat hy woord vir woord weergee in elkeen se unieke, sappige Afrikaans.

Author W.A. de Klerk

View full details