Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869192587 | Published: August 1, 2008 |

Van roes en amarant

Van roes en amarant

Regular price R 60
Regular price R 240 Sale price R 60
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Pirow Bekker se sewende digbundel, Van roes en amarant, is stewig veranker in die werklikheid en daar word byna sonder uitsondering verwys na 'n herkenbare Suid-Afrikaanse wêreld: plekke met name soos Doornhoek, Kuruman en Bad-se-loop; plante soos die kameeldoring, kiepersol en geelhout, diere soos die gemsbok, ratel en namakwaduif. Dikwels is daar in die gedigte ook sprake van dinge wat baie gewoon is, soos septiese tenks en roltrappe.

Author Pirow Bekker

View full details