Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869192624 | Published: August 1, 2008 |

T'sats van die Kalahari

T'sats van die Kalahari

Regular price R 70
Regular price R 220 Sale price R 70
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

T'sats van die Kalahari is die verhaal van die heldhaftige Boesman T'sats, die eerste van 'n reeks uit die pen van Willem D. Kotzé. Oom Kolie en sy jaggeselskap vind die erg verhongerde klein T'sats diep in die Kalahari. T'sats word groot op oom Kolie se plaas en pas skape op. Maar hy hunker terug na waar hy gevind is - die Kalahari se duine.

View full details