Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869192631 | Published: March 1, 2009 |

T'sats, grootste van die groot jagters

T'sats, grootste van die groot jagters

Regular price R 70
Regular price R 220 Sale price R 70
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

T'sats, grootste van die groot jagters, is die tweede in Willem D. Kotzé se T'sats-reeks en volg op T'sats van die Kalahari (2008). T'sats leis sy groep, die Boesmans, behendig deur die Kalahari. Hy loop saam met die geeste en het twee mensvreterleeus manalleen doodgemaak. Die ander Boesmanstamme praat nie verniet van hom as 'T'sats, grootste van die groot jagters nie'. Waar hy ook al kom, weet almal dit is so. Die tiervel wat hy dra, bewys dit.

View full details