Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869192655 | Published: February 1, 2009 |

Annerlike Afrikaans

Annerlike Afrikaans

Regular price R 320
Regular price R 0 Sale price R 320
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Taalkundiges sal openbarende taalverskynsels vind in hierdie kontreiwoordeboek uit die pen van die bekende taalkundige en radiopersoonlikheid dr. Anton Prinsloo. Dit is egter veel meer as 'n woordeboek want dit sal ure se leesgenot verskaf aan lesers wat belangstel in daardie woorde en uitdrukkings wat deur baie jare heen deel geword het van 'n kontrei se eiegoed.

View full details