Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869192662 | Published: February 1, 2009 |

Jan Leendert

Jan Leendert

Regular price R 60
Regular price R 200 Sale price R 60
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Met sy kar en vier donkies maak Jan Leendert op 'n dag sy opwagting by Pieter-hulle op die plaas. Hy kom bedel nie sommer 'n los werkie nie, maar bied sy dienste as skaapwagter aan met 'n parmantige 'ek vat g'n nonsies nie' - 'n uitlating wat tot almal se verbasing nie Pieter se vurige pa se toorn laat ontvlam nie.

View full details