Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869192709 | Published: December 1, 2009 |

Handelsryk in die Ooste. Die wêreld van die VOC, 1619??¡§1685

Handelsryk in die Ooste. Die wêreld van die VOC, 1619??¡§1685

Regular price R 385
Regular price R 0 Sale price R 385
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Handelsryk in die Ooste is die tweede deel van 'n vyfdelige reeks oor vroeë blanke vestiging aan die Kaap. In dié deel beskryf Karel Schoeman die totstandkoming en bestuur van die Verenigde Oost-Indische Compagnie (VOC) se uitgebreide handelsnetwerk in die gebied van die Indiese Oseaan gedurende die sewentiende eeu.

View full details