Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869192716 | Published: January 1, 2011 |

Kolonie aan die Kaap

Kolonie aan die Kaap

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 385
Regular price R 0 Sale price R 385
Out of print
VAT included.

Kolonie aan die Kaap is die derde deel van 'n vyfdelige werk wat die selfde oorkoepelende titel dra. Dit beskryf die totstandkoming van die VOC se verversingspos aan die Kaap, tesame met die manier waarop dit onder Jan van Riebeeck gedurende die eerste jare reeds tot kolonie uitgegroei het.

View full details