ISBN: 9781869192723 | Published: December 1, 2011 |
Burgers en amptenare Kolonie 4
Burgers en amptenare Kolonie 4
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Burgers en amptenare is die vierde van vyf boeke oor vroeë blanke vestiging aan die Kaap. Hier word die vestigingsjare van die Nederlandse kolonie aan die Kaap beskryf. Die kommandeurs wat op Jan van Riebeeck gevolg het, staan in sy skadu en kry gewoonlik nie baie aandag in die geskiedenisboeke nie. In die eerste hoofstukke van hierdie boek val die kollig egter op Zacharias Wagenaer, Cornelius van Quaelberg, Isband Goske en Joan Bax en hulle span VOC-amptenare. In die laaste deel van die boek kom die uitbreiding van die blanke nedersetting na die binneland en die totstandkoming van 'n klas gegoede en gevestigde vryburgers, onder die aandag.
Author Karel Schoeman
Share
