1
/
of
1
ISBN: 9781869192808 | Published: April 1, 2009 |
Skrywersblok en ander verhale
Skrywersblok en ander verhale
Author:Jaco Fouché
Regular price
R 80
Regular price
R 220
Sale price
R 80
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
''n Mens hoef nie doelgerig te werk aan 'n reputasie nie - as jy weer sien, het jy dit reeds,' kapittel die anonieme boekresensent in die verhaal 'Die boek van vaal glas' die skrywerkarakter Benjamin Kapp. Dié uitlating kan gewis ook van toepassing wees op die skrywer van hierdie bundel: met vier publikasies en 'n Eugène Marais-prys op sy kerfstok, spreek Jaco Fouché se skryftalent vanself.
Author Jaco Fouché
Share
