Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869192846 | Published: June 1, 2009 |

Soek die koek

Soek die koek

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 70
Regular price Sale price R 70
Out of print
VAT included.

Meneer en mevrou Hond se koek word gesteel. En daar gebeur nog baie meer. Hoekom huil Kind Konyn? Waar is die elfde eendjie? Sien jy vir Vos en Haas? 'n Pragtige kyk-en-soekboek deur Thé Tjong-Khing wat kinders (en hul ouers!) ure se vermaak sal verskaf. Hierdie boek is in dieselfde tradisie as die gewilde Where's Wally.

View full details